Vitantonio Liuzzi

Vitantonio Liuzzi
Liuzzi by die 2011 Maleisiese Grand Prix.
Geboortedatum 6 Augustus 1980 (1980-08-06)
Geboorteplek Locorotondo, Italië
Nasionaliteit Vlag van Italië Italianer
Aktiewe jare 2005–2007, 2009–2011
Ou span(ne) Red Bull, Toro Rosso,
Force India, HRT
Inskrywings 81 (80 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 0
Loopbaanpunte 26
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 0
Eerste F1-wedren 2005 San Marino Grand Prix
Laaste inskrywing 2011 Brasiliaanse Grand Prix
Laaste seisoen 2011
Verlede jaar plek 23ste

Vitantonio "Tonio" Liuzzi (gebore op 6 Augustus 1980 [1] ) is 'n Italiaanse professionele renjaer wat voorheen in Formule Een vir die spanne van Red Bull, Toro Rosso, Force India en HRT gejaag het. Hy het wonings in Lugano, Switserland [2] en Pescara, Italië.

Liuzzi jaag vir die Red Bull Junior Team tydens die Hongaarse ronde van die 2003 Internasionale Formule 3000-seisoen
  1. "Vitantonio Liuzzi". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2007. Besoek op 11 September 2005.
  2. "About Vitantonio". liuzzi.com. Besoek op 21 Julie 2010.

Developed by StudentB